top of page

Hoe bespreek ek?

Stuur asb per epos/whatsapp of hier onder aan, die volgende:

- Datum vir fotosessie

- Tyd

- Venue

-Watter pakket/fotosessie

- Hoeveel lede

- Epos adres

Waarna kwotasie gestuur sal word. Sodra 50% (nie-terugbetaalbare) besprekingsfooi ontvang word, word fotosessie bevestig. Balans word betaal dag/week voor fotosessie. Kwotasies geldig vir 7dae. Wag periode van 2-3weke vir leefstyl fotosessies. 4-8 weke vir trou fotosessies. (afhangend van hoe besig seisoen is) Afbetalings opsies is beskikbaar. 

Vir produkte, kontak ons met presiese produk wat gekoop wil word, waarna kwotasie gestuur sal word. Volle betaling word verlang. Niks word uitgehou sonder betaling nie.

​

Kontak Ons

Gestuur. Baie dankie!

bottom of page